Edirne

Edirne

Kaart Wapen
Vlag
 Land Vlag van Turkye Turkye
 Provinsie Edirne
 Koördinate 41°40′28″N 26°33′39″O / 41.67444°N 26.56083°O / 41.67444; 26.56083
 Stigting 125
 Oppervlakte:  
 - Totaal 830 vk km
 Hoogte bo seevlak 41 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2008) 138 222
 - Bevolkingsdigtheid 185/vk km
 - Aire urbaine 141 570
 Tydsone UTC +1
 - Somertyd UTC +2
 Burgemeester (2008–2014) Hamdi Sedefçi (CHP)
 Amptelike webwerf www.edirne.bel.tr

Edirne is ’n stad in Thracië, die westelike deel van Turkye, naby die land se grense met Griekeland en Bulgarye. Dié grense word deur die Maritsarivier gevorm wat ook deur die stad vloei. Dit was die hoofstad van die Ottomaanse Ryk van 1365 tot 1457, toe Konstantinopel (die huidige Istanboel) Konstantyn die Grote se nuwe hoofstad geword het.

Edirne is tans die hoofstad van die Edirne-provinsie in Oos-Thrakië. Die stad het in 2009 ’n bevolking van 141 570 gehad (119 298 in 2000).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search